Moenie skaam wees nie Skryf dadelik in

Voltooi asb. die onderste form om in te skryf

Betaal EFT - POP na 0835515238

BANKING DETAILS

ACCOUNT HOLDER: Bees En Bier Kroeg En Restaurant

BANK: First National Bank

ACCOUNT NUMBER: 62854707159

ACCOUNT TYPE: Tjek

BRANCH CODE: 250655

STUUR BEWYS VAN R50 BELAING PER INSKRYWING AAN:

Klier Hier Vir WhatsApp

083 5115 238 of

EMAIL: info@beesenbier.co.za

Reëls – En Advertensie !!

Slegs 30 Plekke BESKIKBAAR SKRYF DRINGEND IN !!
Die Boerie Boeties / Bees & Bier Buffalo Wings Chilli Uitdaging Vrydag 13 November 2020 6pm – 8pm
Kompetisie Reëls:
1. Inskrywings Fooi van R50pp Vooruitbetaalbaar kontant of EFT.
2. Deelnemers eet 12 Buffalo Wings in 1 uitdun rondte. Wenner word bepaal deur wie sy 12 wings die vinnigste klaar eet insluitende die 2 minuut “Burn Time” daar is 3 uitdun rondtes en die 3 wenners gaan deur na ‘n finale rondte op dieselfde aand. Finale rondte is slegs 8 wings wat effens warmer is, en dieselfde reëls geld as in uitdun rondtes.
3. Deelnemers Dra Latex Handskoene en handskoene moet skoon wees nadat wings geëet is.
4. Geen Sous kan op jou bord agtergelaat word nie.
5. 2 minute “bun time” Daarna 1 glas Volroom melk of water.
6. Geen “Bathroom break”.
7. Geen opstaan en wegloop van kompetisie tafel/area.
8. Geen melk/water voor “Burn Time” nie voltooi is nie.
9. Geen mond afvee tydens kompetisie.
10. Beoordelaars se besluit is finaal.
11. Ondertekening van “waver” indien daar enige komplikasies na afloop van die kompetisie het jy aangedui dat jy vrywillig deelneem.
Hierdie is ‘n sosiale kompetisie en die beoordelaars se besluit is finaal, gee dispuut kan verklaar word of inmenging van gaste sal toegelaat word nie.
Pryse
1. R500 Kontant en ‘n bottel drank (elke maand iets anders)
2. Boerie Boeties/Bees En Bier sous hamper (3 souse)
3. Goodie Bag.
4. Bottel “Buffelsfontein Brandewyn”
INSKRYWINGS
1. Stuur jou naam en van en telefoon nommer.
2. Betaal R50pp in ons rekening.
3. Stuur PROOF OF PAYMENT na 0835115238
BANKING DETAILS
ACCOUNT HOLDER: Bees En Bier Kroeg En Restaurant
BANK: First National Bank
ACCOUNT NUMBER: 62854707159
ACCOUNT TYPE: Tjek
BRANCH CODE: 250655

Algemene Navrae

1 Costa Du Sol, Sefako Makgatho Rylaan (Zambesi) 78, Sinoville

info@beesenbier.co.za 

Bestuurder

Izelda Louw

+27 78 099 9535

izelda@beesenbier.co.za

Eienaar

Christo Louw

+27 83 5115 238 

christo@beesenbier.co.za