We are a full service

Bees & Bier 

Kroeg & Restaurant Sinoville

Pub & Grill Sinoville

Bees En Bier kroeg En Restaurant (Voorheen OASIS Upstairs Pub) is ‘n gewilde kuierplek vir jonk en oud. Bees En Bier Kroeg & Restaurant is ‘n gunsteling onder die mense van Sinoville, Montana, Wonderboom, Magalieskruin, Annlin, Doornpoort en omliggende gebiede, waar hulle ‘n heerlike, lewendige atmosfeer en billike pryse op drank kan geniet.

ONDER NUWE EIENAARSKAP EN BESTUUR !!

BESIGHEIDS URE

MAANDAG TOT SONDAG – 10:00 TOT 23:00

BESOEK ONS OP FACEBOOK!!

Die beste Kroeg & Restaurant in die noorde!!

Ons is gerieflik geleë in Pretoria in die Sinoville, Montana, Montana Park, Wonderboom, Magalieskruin, Annlin, Doornpoort en omliggende omgewing. Winkel 1 Costa Du Sol, Sefako Makgatho Rylaan (Zambesi) 78, Sinoville

Waar is Bees En Bier ?